cjcbooks.com

HOMEAuthor
Contact
Book by CJ Coetzee
Welgevonden
(In Afrikaans)

Welgevonden eers beken as Dorredal was aan Wellie Welmans toegeken in 1867.

Met net die nodigste het hy uit die staatsdiens bedank om sy droom na te streef. Sy taak was nie vergemaklik deur sy vrou Mieta wat hom met ‘n ysterhand regeer het nie. Sy sukkel was op ‘n end nadat daar goud op Welgevonden ontdek was.

Kom saam op 'n reis na Welgevonden, 'n plek waar die grense van die menslike psige en die donker kante van die lewe ondersoek word. Hierdie is 'n verhaal wat jou sal vasmaak van die eerste bladsy af en jou sal meesleur in 'n wêreld van geheime en intrige.

Welkom in die wêreld van Welgevonden en sy trotse eienaar, Wellie Welmans.

Back to books
Join my reader community
link to thewebman.co.za